
 |
Akademiese kleure:
Meriete (gemiddeld vir hele gr.8 bo 80%)

Marli
Brits, Joané Venter, Mardi Brink, Heike Oberholzer, Marteli Marais,
Corné Terblanche, Tshwanelo Mathwai, Anika Steyn,
Nadia Hoffman, Johan Meyer, Elizabeth van Rensburg, Heinie
Venter, Anri Hattingh, Melinda Steyn, Frederik van Heerden, Stephanus Strydom Halfkleure (gemiddeld vir hele gr.9 bo 80%)
 Kopano
Pitso, Sanette Estherhuizen, Michaela Poonawassy, Antonetta Malan,
Laenita Oberholzer, Zahn-Marie Kotze, Marlene Viviers, Elaine van der
Merwe, Elmarie Spangenberg, Phillecia Kriel, Jean-Pierre Bonnet, CJ
Barnard, Meiklejohn Leamy Volkleure (gemiddeld vir hele gr.10 bo 80%) Erekleure (gemiddeld vir hele gr.11 bo 80%)  Zettie
Swanepoel, Cindy Venter, Danielle Coetzee, Francois Engelbrecht, Bennie
de Bruin, Jan Marais, Elizna Coetzee, GJ Kemp, Nalize Cilliers, Werner
Esterhuizen VRYBURG HOëRSKOOL PRESTEER IN WISKUNDEVryburg
Hoërskool het weer, soos ook verlede jaar, tydens die
onderwysdepartement se "Welldone funksie" verlede week, die
Motlhabane-trofee gewen as die skool wat die beste presteer het in
Wiskunde in 2010 se gr. 12-eindeksamen. Al Vryburg se leerders het in
hierdie eksamen bo 40% behaal in Wiskunde en in Wiskunde Geletterdheid.
Agt van die skool se leerders het onderskeidings in Wiskunde behaal en
18 het onderskeidings in Wiskunde Geletterdheid. Marilee de Beer, met
94,7% het ook die hoogste punte in die streek in Wiskunde Geletterdheid
behaal. Vryburg Hoërskool het in beide hierdie vakke die beste presteer
uit 78 skole in die streek. Tydens hierdie funksie is Vryburg Hoërskool
ook aangewys as die skool met die meeste vakonderskeidings.
Op die foto verskyn die vakspan vir Wiskunde en Wiskunde Geletterdheid:
Mev.
Margaret Strydom, Alma Haasbroek, Charlotte van Heerden, Marinda Kok en
Fronika Bornman. Afwesig tydens die neem van die foto: mej. Yolandi van
der Merwe, wat ook verlede jaar vir Gr. 12 Wiskunde Geletterdheid
aangebied het asook mej. Michelle Basson, wat vanjaar weer by VHS
aangestel is. 
Nalize
Cilliers ontvang die hoogste toekenning by VHS se prysuitdeling. Die
Drie Bennies-beker wat toegeken word aan die veelsydigste
matriekleerling in akademie, sport, kultuur en leierskap. Die beker
word oorhandig deur Mnr. Braam Swanepoel, voorsitter van die
beheerliggaam van VHS.
|