
 |
Die skool se tegniese afdeling bied die
volgende studie rigtings aan. Naamlik siviele tegnologie, elektriese
tegnologie, meganiese tegnologie en inginieursgrafika en ontwerp.
Die elektriese afdeling word deur Willem Strydom aangebied. Die
afdeling funksioneer reeds sedert 1986 en het al met verskeie goeie
prestasies geslaag.
Die meganiese afdeling onder leiding van Mnr. Johan Marais is ook nou
al vir die 4de jaar onder die top 10 in die afdeling in Noordwes.
So ook die siviele afdeling onder leiding van Marius Coetzee. Die
siviele afdeling bied ook al die vakke in beide die twee amptelike tale
aan.
Inginieursgrafika en ontwerp is ook een van die gevestigde vakke hier
en met Mnr. Johan Grobler as onderwyser gaan dit in hierdie vak ook
baie goed en het ook al ‘n paar A-gemiddelde simbole opgelewer
NB. Al hierdie afdelings is tenvolle toegerus om die vak aan te bied
soos die foto's wys.
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
| Kliek op foto om 'n groter weergawe te sien |
|