
 |
Alhoewel Vryburg Hoërskool alle redelike
voorsorg tref om te verseker dat alle inligting op hierdie tuisblad
akkuraat en aktueel is, gebruik u hierdie tuisblad nogtans op eie
risiko. Die inhoud is onderworpe aan verandering sonder enige
kennisgewing.
Nie Vryburg Hoërskool of enige ander party wat betrokke is by die
inligting op hierdie tuisblad is aanspreeklik vir enige skade of
verlies hoegenaamd wat mag spruit uit u toegang tot of gebruik van
hierdie tuisblad.
U onderneem om geen inligting op hierdie tuisblad of wat met hierdie
tuisblad skakel te gebruik in enige eise of sake teen Vryburg Hoërskool
nie. Skakelings met ander tuisblaaie is tuisblaaie wat onafhanklik is
van Vryburg Hoërskool en ons onderskryf, beheer of lewer geen vertoë,
waarborge of voorwaardes betreffende hul inhoud of skakelings nie.
Ons aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige
skade veroorsaak deur virusse, wurms of ander kwaadwillige programme
aan u rekenaarsagteware, -toerusting of enige ander eiendom wat verband
hou met u toegang tot of gebruik van hierdie tuisblad nie; ook nie vir
skade ten opsigte van u aflaai van enige data, teks, afbeeldings, lêers
of ander materiaal van hierdie tuisblad nie.
|