|
ATKV REDENAARS Die volgende leerders het deelgeneem aan die eerste uitdunronde te Rustenburg. 
Deelname aan streekuitdunne ATKV-Redenaars:
Voor: Elizabeth van Rensburg, Marteli Marais, Mardi brink
Agter: Werner Esterhuizen, Cindy Venter, Elizna Coetzee
Werner Esterhuizen, Elizna Coetzee en Marteli Marais dring deur na die semi-finaal in Julie te Rustenburg
 Seniors agter: Elizna Coetzee en Werner Esterhuizen
Juniors voor : Marteli Marais Tydens
die semi-finaal sal die Seniors se voorbereide toesprake 25% tel en die
onvoorbereide toesprake 75%, terwyl die Juniors s'n beide 50% sal
tel. ATKV-Debat As span neem die volgende leerders aan die ATKV-Debat deel. Seniors: 1. Esteé Smit en Morné van Emmenis 2. Nalize Cilliers en Cindy Venter Juniors: 3. Antonetta Malan, Thys Brits, Elmarie Spangenberg 4. Marteli Marais, Anri Hattingh, Mardi Brink 
Voor: Marteli Marais, Mardi Brink, Elmarie Spangenberg Middel: Cindy Venter, Esteé Smit, Anri Hattingh Agter: Nalize Cilliers, Morné van Emmenis, Thys Brits Ons deelnemers aan die Engelse debat.  Voor: Molale Julius, (Koördineerder) Bongile Mekgwe, Leoto Masego, Elesang Olerato.
Agter: Racoco Lesego; Gaerekwe Kopano, Setlhapelo Esther.
|