KOOR

Bestaan uit graad 8-12 leerlinge en beloop ongeveer 90 lede.  Alle liedere word vier- of vyfstemming gesing en bied dus aan almal die geleentheid om op musikale gebied te ontwikkel.  Liedere word in verskillende tale gesing en die repertoire word uitsluitlik gekies om genotvol en opbouend te wees vir die koorlede, sowel as hulle gehoor.

Koorleidster:  Ansie Cilliers
Begeleidster:  Freude du Toit


Koor
Kliek op foto om 'n groter weergawe te sien


 

Hoërskool Vryburg
2008 - 2010
Webblad Terme & Voorwaardes
Webblad ontwerp & onderhou deur 
Dotcom Vryburg