"PRONTUIT" SKOOLKOERANT

Ons nuusblad “Prontuit” is baie populêr onder ons leerlinge en die redaksie, wat bestaan uit ‘n aantal leerlinge, kwyt hulle goed van hul taak. Die bekwame span berig oor glansgeleenthede, sporthoogtepunte, lief en leed, ens. En soms word daar ook bietjie geterg omdat niks die oë ontglip van hierdie toekomstige joernaliste nie.


Agter van links: René Erasmus, Nalize Cilliers, Aneeke Lamprecht,  
Elmarie Spangenberg

Middel agter van links: Bennie de Bruin, Thys Brits, Marrinelle van Zijl,       
Zettie Swanepoel

Middel voor van links: Elizna Coetzee, Cindy Venter, Christi Blaauw,    
Nelmari Vermeulen

Voor van links: Anri Hattingh, Mardi Brink, Jaco-Marie Futcher,           
Natasha Markram

Hoërskool Vryburg
2008 - 2012
Webblad Terme & Voorwaardes
Webblad onderhou deur 
DotCom Vryburg