 |
 |
 |
 |
 |
 |
HOKKIE |
|
| |
|

Meisies 1ste Hokkie span [Links voor]: Bongi Mekwe, Jané van Aarde, Clarissa Poonawassy, Maria Lehike, Lezanne Bartlette [Middel vanaf links na regs]: Elsabé le Roux, Chrizelle Webb, Ida Gerber, Jeanice Albertse, Tinneke Breytenbach [Links agter]: Amuré Bothma, Marla Scheepers, Maritza Schoon, Marisa Bruwer, Nalize Cilliers

0/16 Hokkie Span [Links voor]: Tsolo, Galetsang, Natasha, Khumo, Biatchepi [Middel vanaf links na regs]: Elgeryne, Masego, Setsihetso, Thato, Refilwe [Links agter]: Natasha (onderkaptein) , Lobabs, Anneke (Kaptein)

Seuns 1ste Hokkie span
[Links voor]: Jerdivan Jacobs, Retlametswe Makwana, Werner Esterhuizen, Donae van Neel, Travis V Neel [Middel vanaf links na regs]: Aobakwe Sebeela, Hennie Brink, Tiaan Steyn, Danie Haasbroek (kaptein), Mbulelo Job [Links agter]: Kyle Anthony, Adrian Jansen, Ulrique Charles, Patrick v Neel (Afrigter)
Die PUK 16 Reeks is elke jaar 'n groot uitdaging en VHS se hokkie eindig algeheel 6de in die reeks. Die 0/16span speel uit vir eerste plek.
Die 0/16 en 1ste span wen die liga in die Dr Ruth Mompathi (Bophirima) Distrik.
Die seuns 1ste span het vanjaar vir die eerste keer na Mosselbaai getoer . Hulle wen die liga in die Bophirima distrik.
Baie dankie aan Wally Brink en Ria vir die pragtige Stoksakke van die Seuns en ook die ander Borge.
2 Dogters het deurgedring na die finaal Noordwes Provinsie proewe Nalize Cilliers 0/18 Nadia Hoffman 0/14
Danie Haasbroek is gekies as Noordwes skeidsregter om die Nasionale 0/16 toernooi op Pietermaritzburg te blaas.
|
|
|
|
|
|
|