KRIEKET



VHS se kookwater O/15 krieketspan het oor Mafeking gese‘vier in die 2017 platteland finaal! VHS wen met 87 lopies. Nardus Jv Rensburg neem 3 paaltjies. Gerhard Viviers neem nie net 4 paaltjies nie, hy teken ook 106 lopies aan (nie uit nie)!.


Nardus Janse v Rensburg





Gerhard Viviers








Hoėrskool Vryburg
2008 - 2012
Webblad Terme & Voorwaardes
Webblad onderhou deur 
Dotcom Vryburg