
 |

Rugby 1ste span wenners
van Puk 16- reeks 2010 V.L.N.R: Johan Marais (Afrigter) Anthoney Pieterse, Wikus Haasbroek, J.D. Venter G.P. Janse van Rensburg, Lukas Lamont, C.J. Kemp 2de ry: Danie Havenga, Lourens Strydom, Gert Strydom, Cecil Fincham. 3de ry: Zaenne Lazenby , Afie Zervas, Barend Koekemoer, Henry Koekemoer, agter: Francois Geels, Christo Breedt, Gunter Stroebel, Francois Engelbrecht, Ferdie van Zyl.

Rugby Beeldtrofee:
Medium
Skole - Hoërskool Vryburg wen Hoërskool Linden met 31 - 24 en verower
die Beeld Trofee vir Medium Skole op Saterdag 22 Augustus 2009. Vryburg
is dus nou die Medium Skole Kampioene.
Eerste span was Media 24 wenners vir drie jaar
nl. 2002, 2003 en 2004. (Dit was in klein die skole.)
Ons was al die bogenoemde jare Beeldwenners en ook Luiperds
wenners. In 2005 en 2006 was hulle ook Luiperdswenners vir
klein skole. In 2007 was hulle naaswenners vir Luiperds
Medium skole.
Ons neem ook deel aan die Puk-16 Sportreeks waar ons ook die wenners
was in 2002 tot 2006. In 2008 was ons die naaswenners.

Die volgende prestasies word in 2010 behaal. 0/18 Akedemie week
Danie Havenga, JD Venter is gekies vir die 0/18 Akademie week teen die Valke

Jeann Lazenby, Bees Strydom, Cecil Fincham is gekies vir die Voorlopige Crawenweek-span wat teen die Valke gaan speel.

Gunter Stroebel, Barend Koekemoer, GP Janse van Rensburg, Henry Koekemoer is gekies tot die PUK-uitnodiging span vir 2010.

O/14 Luiperds wenners
Agter:
v.l.n.r: Donovan Pietersen, Brendan
van Zyl (kaptein), Adriaan Koekemoer, André Cloete, Hendrik
van der Westhuizen, Philip Schoon,
Middel agter: v.l.n.r: Frans Vermaak, T.D van der Bergh, Johan Meyer, B.F van Staden, Louis Lamont, S.P Fourie,
Middel voor: v.l.n.r: Kabelo Kenene, Rico Markram, Jaco Kluge, Henrico Vos, Ruan Ross,
Voor: v.l.n.r: Juan - Pierre Engelbrecht, A.J Smit, Billy Venter,
Afrigters: Mnr Louis Visser, Mnr Rindert Wyma. |