TENNIS


Drie leerders van Ho‘rskool Vryburg het in die afgelope weke Noordwes op die tennisbaan verteenwoordig. Inge FouchŽ het as lid van die o/19-dogtersspan oor die langnaweek aan die SA kampioenskappe in Pretoria deelgeneem en Mariska Brits asook Hancke Brits het die afgelope naweek aan 'n interprovinsiale toernooi in Klerksdorp deelgeneem.





 



Hoërskool Vryburg
2008 - 2013
Webblad Terme & Voorwaardes
Webblad onderhou deur 
Dotcom Vryburg