CALL US
+27 53 927 3938
E-MAIL
admin@vryburg.net
LOCATION
71 De Kock Street

KRIEKET

Provinsiale Spelers

Dean Jansen en Gerhard Viviers van Hoërskool Vryburg is opgeneem in die Noordwes Platteland o/17-span wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem.

Nathan van der Westhuizen, leerder van Hoërskool Vryburg, is gekies vir
die Noordwes Dragon 0/15-krieketspan wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem.

HJ Kruger en Kitso Cross van Hoëerskool Vryburg is gekies vir die Noordwes Platteland o/15-krieketspan wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem.

KRIEKET

Nette en Balmasjien