NETBAL
NW Spelers
Die volgende dogters neem tans in hul onderskeie NW-spanne deel die All Ages toernooi te Boksburg: The following girls are presently playing for their respective NW netball teams at the All Ages tournament in Boksburg:
Agter: Onthatagale Phekanyane (O/14), Lindie Fourie (O/14), Caitlin Cloete (O/17) en Marinda Kok (afrigter).
Voor: Gontle Segeri (O/14), Tlotlo Marumo (O/15) en Hanemie Stols (O/14). Caitlin Cloete is verkies tot die Top 35 (uit ongeveer 270 spelers) van die O/17 groep.