CALL US
+27 53 927 3938
E-MAIL
admin@vryburg.net
LOCATION
71 De Kock Street
710
AANTAL
SKOLIERE
30
"A" SIMBOLE
2018
TYD OOR 2022
7
NASIONALE
SPELERS

OOR VHS

Welkom by Hoërskool Vryburg

Hoërskool Vryburg is 'n parallelmedium skool wat die bes moontlike omgewing skep vir ons leerders om hul potensiaal te ontwikkel. Ons leuse " Carpe Diem " , wat beteken " gryp die geleentheid" , is die baken wat geïnspireer is deur die visie van die skool sedert 1881, die jaar waarin die skool gestig is. As een van die top twintig oudste skole in die land het ons tradisies deur die jare ontwikkel om Hoërskool Vryburg een van die bes presterende openbare skole in die land te maak.

VRYBURG HOËRSKOOL

Hoogtepunte

Hoogtepunte van die O/14 PUK 16 wedstryd tussen Piet Retief en Vryburg wat gespeel is in Potchefstroom op  21 April 2018.
Video sponsor: http://twkagri.com
Video: http://silentplanetmedia.co.za

AKTIWITEITE

SKOOLGEES

VOLG ONS

Sosiale Media

Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.

ALBERT EINSTEIN

Oudleerder presteer!

By VHS klop ons harte warm as ons sien dat oud-leerders presteer. Jerry Venter, hoofseun, Sportman van die jaar asook wenner van ons Drie Bennie- veelsydigheidstrofee in 2018, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Twizza ASA U18 and U20 Track & Field Championships. Hy hardloop…

Read more

TEKEN IN OP ONS

Nuusbrief

ADRES

De Kock Str 71
Posbus 143

E-POS

admin@vryburg.net

TELEFOON

(053) 927 3938