DR RS MOMPATI DISTRIKTOEKENNIGS
Op 27 Januarie 2017 het die onderwysdepartement tydens die jaarlikse Well Done Function die 93 skole in die Dr. Ruth S. Mompati-distrik beloon vir goeie werk tydens die 2016 Gr.12-eksamen. HOëRSKOOL VRYBURG het vanjaar ‘n tas vol pryse huis toe geneem. Die skool is aangewys as…