Oudleerder presteer!
By VHS klop ons harte warm as ons sien dat oud-leerders presteer. Jerry Venter, hoofseun, Sportman van die jaar asook wenner van ons Drie Bennie- veelsydigheidstrofee in 2018, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Twizza ASA U18 and U20 Track & Field Championships. Hy hardloop…
Sport, VHS nuus
O/14 Virsekerbekerkampioene!
VHS se O/14 rugbyspan klop Curro Nelspruit 10-7 in ‘n senutergende eindstryd om die Virsekerbeker. In die eerste helfte speel VHS teen die wind en alhoewel die span geen punte aanteken nie is hul verdediging bykans ondeurdringbaar. Curro Nelspruit slaag daarin om wel een drie…