CALL US
+27 53 927 3959
E-MAIL
info@vhs.co.za
LOCATION
De Kock St 79

Oudleerder presteer!

By VHS klop ons harte warm as ons sien dat oud-leerders presteer. Jerry Venter, hoofseun, Sportman van die jaar asook wenner van ons Drie Bennie- veelsydigheidstrofee in 2018, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Twizza ASA U18 and U20 Track & Field Championships. Hy hardloop…