Rickus Vorster, onderhoofseun en ook Dux-leerder vir 2018 van VHS, behaal gemiddelde A (89,3) met 7 onderskeidings.(Afr., Eng, Wisk, Rekeningkunde, Besigheidstudies, Rekenaartoepassingstegnologie & LO).
Dit bring vir hom die volgende pryse in die sak:
- Posisie 2 in die distrik
- Posisie 20 in die Provinsie
- Beste prestasie in Rekeningkunde in die distrik
- Beste Prestasie in Rekenaartoepassingstegnologie in die distrik