Vakke en Slaagverystes
SLAAGVEREISTES
GRAAD 7 - 9
Slaagvereistes vir graad 7 – 9
50% Huistaal
40% Eerste addisionele taal
40% Wiskunde
40% Enige drie ander vakke
30% Enige twee ander vakke
<30% Enige een vak
VAKKE
GRAAD 7 - 9
Vakke:
Leerders moet ‘n huistaal kies (Setswana of Afrikaans). Die ander vakke is verpligtend volgens departementele vereistes.
- Afrikaans Huistaal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Setswana Huistaal
- Wiskunde
- Natuurwetenskap
- Ekonomiese- en Bestuurswetenskap
- Sosiale Wetenskap
- Tegnologie
- Kuns en Kultuur
- Lewensoriëntering
SLAAGVEREISTES
GRAAD 10 - 12
Slaagvereistes
40% in die leerder se huistaal
40% in twee ander vakke
30% in drie ander vakke
Bewyse dat die oorblywende vak se SBA gedoen en eksamen afgelê is.
Geen kondonering vind plaas nie.
VAKKE
GRAAD 10 - 12
Vakke
Leerders is verplig om Lewensoriëntering te neem, asook ‘n Wiskunde, ‘n huistaal en Engels Eerste Addisionele taal. Leerders kies 3 ander keusevakke; afhangende van departementele vereistes.
- Afrikaans Huistaal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Setswana Huistaal
- Wiskunde
- Wiskunde Geletterdheid
- Fisiese Wetenskap
- Lewenswetenskap
- Rekenaartoepassingstegnologie
- Ingenieursgrafika & Ontwerp
- Rekeningkunde
- Verbruikerstudie (Slegs Gr. 11 & 12 in 2019)
- Meganiese Tegnologie
- Siviele Tegnologie
- Elektriese Tegnologie
- Geografie
- Besigheidstudies
- Tegniese Wiskunde
- Tegniese Wetenskap
- Toerisme
VHS
Prestasiebeskrywings
Prestasiepersentasie Prestasievlak Prestasiebeskrywing
80 – 100 7 Voldoen uitmuntend
70 – 79 6 Voldoen met meriete
60 – 69 5 Voldoen volgens standaard
50 – 59 4 Voldoen bevredigend
40 – 49 3 Voldoen
30 – 39 2 Voldoen gedeeltelik
20 – 29 1 Nie bereik nie