CALL US
+27 53 927 3938
E-MAIL
admin@vryburg.net
LOCATION
71 De Kock Street

NETBAL

Eerste span

NETBAL

Noord-Wes Spelers

Hoërskool Vryburg is baie trots op die vier meisies,
Tlotlo Marumo (o / 18),
Tshiamo Bokaba (o / 17),
Moratwa Gaseimelwe (o / 14) en
Warona Chwaro (o / 14),
wat gekies is vir hul onderskeie NW netbalspanne.