CALL US
+27 53 927 3938
E-MAIL
admin@vryburg.net
LOCATION
71 De Kock Street

ATLETIEK

VHS Presteer by Noordwes Atletiekbyeenkoms

Op die afgelope naweek se Noordwes Atletiekbyeenkoms, het die volgende leerders van VHS medaljes verower:

Hanemie Stols: goud in 100m en brons in 90m Hekkies.

Jerry Venter: 2X goud in 110m Hekkies en 400m Hekkies asook silwer in 100m.

Marige Jansen: brons in 200m