CALL US
+27 53 927 3938
E-MAIL
admin@vryburg.net
LOCATION
71 De Kock Street

TENNIS

Noordwes Spelers

Drie leerders van Hoërskool Vryburg het in die afgelope weke Noordwes op die tennisbaan verteenwoordig. Inge FouchŽ het as lid van die o/19-dogtersspan oor die langnaweek aan die SA kampioenskappe in Pretoria deelgeneem en Mariska Brits asook Hancke Brits het die afgelope naweek aan 'n interprovinsiale toernooi in Klerksdorp deelgeneem.