CALL US
+27 53 927 3938
E-MAIL
admin@vryburg.net
LOCATION
71 De Kock Street

Pom-Poms

VHS

Pom-Poms

Die skool kies jaarliks ‘n groep pragtige meisies wat die skare by tuis rugbywedstryde vermaak. Hierdie groep sorg gereeld vir baie opwinding. Hulle tree ook by ander geleenthede soos gemeenskapsfeeste op. Die meisies oefen elke Woensdag en ook Vrydae voor  hul optredes.