CALL US
+27 53 927 3938
E-MAIL
admin@vryburg.net
LOCATION
71 De Kock Street

PRONTUIT SKOOLKOERANT

VHS

Prontuit Skoolkoerant

Ons nuusblad “Prontuit” is baie populęr onder ons leerlinge en die redaksie, wat bestaan uit ‘n aantal leerlinge, kwyt hulle goed van hul taak. Die bekwame span berig oor glansgeleenthede, sporthoogtepunte, lief en leed, ens. En soms word daar ook bietjie geterg omdat niks die oë ontglip van hierdie toekomstige joernaliste nie.

VHS

Redaksie 2018