CALL US
+27 53 927 3938
E-MAIL
admin@vryburg.net
LOCATION
71 De Kock Street

RADIKALE REDENAARS & LEES

VHS

Radikale Redenaars

2020

Die volgende leerders het aanlyn deelgeneem aan die Radikale Redenaars en het uitstekende prestasies behaal:

Tarah Höll (Gr. 11)
- Afdeling: Tweetalig
- 1ste in NW & 3de Nasionaal

Simon v Heeden (Gr. 11)
- Afdeling: Moedertaal
- 2de in NW & 10de Nasionaal

Jovan Scholtz (Gr. 9)
- Afdeling: Prosa
- 1ste in NW & 3de Nasionaal
- Afdeling: Redenaars
- 2de in NW & 10de Nasionaal

Amé Schlebush
- Afdeling:Moedertaal
- 9de in NW

VHS

Radikale Redenaars

2018

VHS het in 2018 10 leerders gehad wat aan die RADIKALE LANDSFINAAL deelgeneem het:


Radikale Redenaars (toespraak):

Tarah Höll

Kgalalelo Ditire


Radikale-span:

Realeboga Elesang

Tlotlo Botsheleng

Lesego Ndima

 

Radikale Lees:
HP Joubert 

Caitlin Cloete

Madeleine Esterhuizen

Monica Matthews
Sonalee Dam (awesig op foto)

VHS

Radikale Redenaars

2017

In 2017 neem 6 dogters deel aan die Radikale Redenaars Landsfinaal.

Tristen Höll en Tara Höll wen albei die landsfinaal in hul onderskeie ouderdomsgroepe, in die afdeling Tweetaligheid.

Tlotlo Botsheleng, Realeboga Elesang, Monica Matthews en Madelein Esterhuizen neem as 'n groep deel. Hulle eindig tweede.