CALL US
+27 53 927 3938
E-MAIL
admin@vryburg.net
LOCATION
71 De Kock Street

ATLETIEK

Rekords SPAT by VHS kleuresport

Jerry het gedurende 2017 die rekords die een na die ander laat spat. Hy het tydens ons eie kleuresport 'n rekord wat al vir 46 jaar op die boeke van Hoërskool Vryburg staan, gebreek. Koos van den Berg, bekende boer uit die Molopo, het in 1971 terwyl hy 'n o/17-seun aan Hoërskool Vryburg was, die 100m afgel in 11,2 sekondes. Jerry het hierdie rekord verbeter tot 11,1 sekondes.
By die SA's behaal Jerry 'n 8ste plek in die O/17 110m hekkies.