Vier skaakspelers van Vryburg High kwalifiseer om aan die SAJCC deel te neem (Suid-Afrikaanse junior skaakkampioenskappe) in Boksburg wat op 3 Januarie 2020 plaasgevind het.
Agter: Fikile Mdukuza, mnr Gert Swart (afrigter) McNeil Nell
Voor: Boitshepo Thebe, Monthati Butjie