CALL US
+27 53 927 3959
E-MAIL
info@vhs.co.za
LOCATION
De Kock St 79

Sportfokus Gimnasium

VHS

Gimnasium

Ons skool is in 2015 geidentifiseer as ‘n Sport Focus-skool. Die doel hier agter is om sport ontwikkeling en ook die kondisionering van ons atlete te bevorder. Die skool beskik oor ‘n vol toegeruste gimnasium wat op ons sport gronde, Gert Lubbe Stadion, opgerig is. Leerders met die vermoë om te presteer word uitgeken en betrek by die program.

Kostes beloop R 100 per maand. Dinsdae en Donderdae van 14:00-16:00 is Mnr. Dawid Viviers (B.Sc Mensilke bewegingskunde; NGOS)  of DeClercq Mathee (Biokinetikus) daar om ondersteuning te bied aan die atlete.

 

Vir meer inligting:

DeClercq Mathee – 072 226 8422

WordPress Theme built by Shufflehound.