Aansoekbriewe vir toelating tot Hoërskool Vryburg is beskikbaar by die skoolkantoor wanneer die aansoekperiode aan die einde van die tweede kwartaal oopmaak. Aansoeke sluit aan die einde van September, en alle voltooide vorms moet by die kantoor ingehandig word. Suksesvolle kanidate sal per SMS in kennis gestel word