Hoƫrskool Vryburg klop vir Kalahari oortuigend met 14 wedstryde teenoor 3 in die jaarlikse interskole. Op die foto verskyn Mariska Brits en Wian Botha, hoofseun en hoofdogter van Hoƫrskool Vryburg met die algehele wentrofee.