Sosiale Komitee
VHS
Sosiale Komitee 2022
Met ‘n vadoek oor die skouer en skottelgoedseep in die hare.
Van vloere was tot uitpak van breekware
Reel van glansgeleenthede tot klubhuis uitvee
Dis ons verantwoordelikheid die sosialekomitee.
Hierdie komitee bestaan uit ‘n groep graad 12 leerders wat bitter hard werk. Hulle is verantwoordelik vir die reël van die jaarlikse Ball of Fame glansgeleentheid vir Graad 11 en 12 leerders aan die begin van die jaar. Hierdie spoggerige geleentheid dien ook as fondsinsameling vir die komitee om die res van die jaar te help met verversings aan gaste tydens sportdae te Gert Lubbe. So saam met die hardewerk leer die groep alles van onthaal en etiket af asook hoe om saam as ‘n span te werk.
• Beryl Gouws
• Farzana Eksteen
• Adri van Niekerk
• La-Juan McCarthy
• Botlhale Molefe
• Tshegofatso Setlhaleho
• Diaan Janse van Rensburg
• Gontle Segeri
• Minke Steyn
• Onthatagale Phekonyane
• Joannie Blom
• Reabetswe Segomane
• Monique Human
• Boniswa Lehulere
• TJ Grobler
• Palesa Bareki
• Wieco Niemann
• Luandi Van Zyl
• Rochelle Louw